Header

21/06/2008
Alwyn en Miemie Roux

Soos so dikwels in ons lewens het ons kom rus en moed skep in die hawe van jul vriendskap.  “Oh, the inexpressible feeling of being safe with a person!”
‘Welgewandel’ – die pad saam met julle.
So baie dankie!

16/05/2008
Marisa Pryer

Thank you for a wonderful stay.
Your hospitality is wonderful.
Many Blessings

29/02/2008
Maropene Ntuli

The service and hospitality is highly recommended. The food is out of this world and the warmth of Adele and family great and I am coming back again.
Thanx a lot!!

11/04/2008
Herman Louw

Adele, baie dankie vir jou en jou gesin se gasvryheid, dit sal altyd by my bly. Jou moeite met alles, veral die lekker kos sal veral onthou word. Alle voorspoed met jou gastehuis, ek dink jy gaan nog al die ander kompetisie vreeslike kopsere gee. Sal defnitief jou naam ten hoogste aanbeveel.
Weereens dankie!

© All rights Reserved - 2024 -Welgewandel guesthouse - Proudly developed by: Prodigy Solutions

Warning: Module "PDO" is already loaded in Unknown on line 0

Warning: Module "pdo_mysql" is already loaded in Unknown on line 0